Wednesday, July 29, 2009
“Dit weet ek: die Here sal aan sy gesalfde die oorwinning gee! Uit die heilige hemel verhoor die Here sy gebed; en die Here gee deur sy groot mag aan hom die oorwinning.” Ook in vers 8: “Sommige vertrou op strydwaens en ander op perde, maar ons vertrou op die Naam van die Here ons God! Mag die Here ons gebed verhoor wanneer ons na Hom roep.”
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment